Laerskool Goedehoop se sterre

0
55
Die volgende dansers het baie goed presteer tydens die SA’s Skole Danssport op Saterdag, 21 September 2019. Voor: Andrè Kleynhans, Divan van der Merwe, Priscilla Pretorius, Conrad Powell, Cornè Olivier. Agter: Kaydan van Rooyen, Joshua Pearson, Me. Sandrie Faber (Afrigter), Altus Liebenberg
Die volgende atlete het uitstekend gevaar by die Skole Landloop SA’s Saterdag, 21 Oktober 2019 te Pretoria. Voor: Liam Olivier (4de), Minay Campher (9de), Luan Greyling (8ste). Agter: Danankia Lesch (10de), Elri Kruger (4de), Roxy-Lee Fick (7de)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here