Damesoggend terdeë geniet

Daniël de Kock het die dames vermaak met snaakse stories en ook gesê dat ‘n mens meer positief moet wees en die negatiewe moet uitsny

0
196

Saterdagoggend het dames die geleentheid gehad om te luister na Daniël de Kock by Hoërskool Secunda. Dié damesoggend was om geld in te samel vir die Nasionale Landsdiens Kamp, te Kaapstad, vir die streek.
Daniël de Kock het die dames vermaak met snaakse stories en ook gesê dat ‘n mens meer positief moet wees en die negatiewe moet uitsny.
Hy het ook 12 van sy rangskikkings opgeveil. Die oggend was ‘n groot sukses en die koeke op die verskillende tafels het gaste se monde laat water. – Ané Prinsloo

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here