Laerskool Secunda

0
147
Laerskool Secunda se fietsryers het goed presteer by die Spur MTB skole berg-fietsreeks tydens die kompetisie wat op 7 September in Nelspruit plaasgevind het. Die volgende leerlinge het podium plekke verower: Links na regs: Leyla de Oliveiera – 2de, Brand du Plessis – 1ste, Robin Jones – 1ste, Stefan Slabbert – 3de en Deanè du Rand – 3de

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here