Oosterland wys hoofleiers aan

0
130
Oosterland het hulle leiers vir 2019-2020 aangekondig: Die hoofleiers is by ‘n spesiale inhuldigingsseremonie aangewys. Die hoofleiers is gekies volgens ‘n deursigtige proses en stemreg is aan leerders en personeel gegee. ‘n Leier identifiseringskamp is gehou en volgens die kriteria wat vasgestel is, word hoofleiers aangewys. Oosterland is trots op ons nuwe leiers en wens elkeen van hulle sterkte toe vir die tydperk wat voorlê. Baie geluk aan ouers en familie, en elkeen van ons Oosieraad-leerders! Agter: Reinhard McFadden Onderhoofseun Sport, Hoofseun: Eduan Naude, Hoofdogter: Sulize Alberts. Voor: Janco Viljoen Onderhoofseun Kultuur, Clarissa Kriese Onderhoofdogter Bemarking, Sunelle de Bruyn Onderhoofdogter Dinamika.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here