Laerskool Secunda

0
117
Leerders van Laerskool Secunda het gekwalifiseer om aan die Suid Afrikaanse Landloop Klubkampioenskappe deel te neem. Dit vind plaas Saterdag, 7 September in Pretoria. Agter links na regs : Lianè Smit, Jason Brits en Matthew Venter. Voor links na regs: Amore Roets, Gabriella de Olivieira en Leonardo Brits

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here