Laerskool Kruinpark

0
342
Saterdag, 17 Augustus het die Mpumalanga Landloopkampioenskappe by Hoërskool Piet Retief plaasgevind. Die volgende Laerskool Kruinpark leerders is in die Mpumalanga Landlooppan opgeneem en gaan aan die A.S.A Landloopkampioenskappe deelneem wat die 7de September in Pretoria plaasvind. VLNR: Luzelke van Wyk en Ilse-Mari Eksteen (Dogters O/12), Mart-Mari Lourens (Dogters O/13) en voor, Johan Eksteen (Seuns O/8)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here