Krieket toerusting te kort in Leandra

0
211

‘n Groep krieketspelers van Secunda het Kinross Krieketklub onder hulle vlerk geneem in 2018. Van die manne rig die spelers af in die Leandra area op ‘n vrywillige basis.
Die spelers speel in die skole liga. Daar nie n spesifieke skool nie, maar n kombinasie van vier skole in die Leandra area.
Die seuns is almal 13 jaar en jonger. Hulle grootste uitdaging is toerusting. Hulle het slegs twee stelle wat hul deel tussen al die seuns. Dié mans se doel is om vir hul 4 – 6 krieket “kits” in tesamel wat die volgende insluit:

  1. Helmet
  2. Been skutte
  3. Handskoene
  4. Kolf (no. 4 of 5)
  5. Ball box
  6. Kitsak asook een stel paaltjiewagter skutte en handskoene.
    Hulle volgende wedstryd is Donderdag middag by Marietjie van Niekerk in Bethal.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here