Virseker Beker Semi-Finaal

0
277
Agter: Janine Faulha, Tiaan Moore, Dirk Munnik, Sibusiso Ngubane, Alex van Wyk, Jayden De Nobrega, Jared Mouton, Jayden Scnhuir, Ian Morgan, Franco Stoltz, Zac du Plooy, Niel Stroebel, Schalk Nortje, Tiaan De la Rey, Stefan van Tonder. Middel: Tyran Moolman, Arlo Smith, Lie-Chaen Muller, Jean du Toit. Voor: Michael Pretorius, Siyanda Mkhonza, JP Roarty, Jayden Grobler, Tian Steyn. Stefan de Beer & Aeden Raath was reeds by die hospitaal toe die foto geneem was.

Hoërskool Secunda se O/14 A-span het op 10 Augustus in die Virseker Beker semi-finaal teen Klerksdorp gespeel. Hulle het hard baklei en met ‘n wen van 25 – 19 weggestap.
Die O/14 span speel eerskomende Saterdag in hulle eerste Virseker Beker finaal teen Ligron Akademie.
Dis die Virseker Beker finaal vir grootskole en vind in Alberton plaas.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here