Laerskool Kruinpark

0
65
Laerskool Kruinpark het die Gert Sibande Skaakfinaal aangebied 2 Augustus. Laerskool Kruinpark se Dogterspan is 1ste en O/13 Ope B-span is 2de en gaan deur na die Mpumalanga skaak wat die 31ste Augustus in Middelburg gaan plaasvind.
Mnr Corrie Smith (links) en Mnr Stefan Nienaber (regs) van Laerskool Kruinpark het hulle Klubvlak Afrigter Sertifikate ontvang vanaf Jukskei Suid Afrika. Dit is die 2de hoogste kwalifikasie wat ‘n volwassene kan berik op SA vlak.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here