Marelize wen ATKV Redenaars Landsfinaal

0
335

Laerskool Kruinpark se pragtige uitslae van die ATKV Redenaars Landsfinaal wat plaasgevind het by Goudini Spa in die Kaap.

Marelize van Niekerk, Hoofdogter van Laerskool Kruinpark is aangewys is as die algehele wenner van die ATKV Redenaars Landsfinaal op 1 Augustus

Hier ontvang sy haar prys van Mnr Gerrie Lemmer, Hoofbestuurder van ATKV Projekte.

Laerskool Kruinpark is baie trots op hierdie Kekkelkous wat geskiedenis gemaak het as die eerste Kruinparker wat ‘n ATKV Landsfinaal wen!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here