Laerskool Secunda fietsryers presteer by die Spur MTB skole berg-fietsreeks

0
304
LNR: Leyla de Oliveiera – 4de Interprovinsiaal en 3de in Mpumalanga Robin Jones – 3de Interprovinsiaal en 2de in Mpumalanga Francois van Tonder – 2de Interprovinsiaal en 2de in Mpumalanga

Laerskool Secunda se fietsryers het goed presteer by die Spur MTB skole berg-fietsreeks tydens hulle Interprovinsiale kompetisie wat op 3 Augustus in Nelspruit plaasgevind het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here