Laerskool Secunda

0
798
Landlopers van Laerskool Secunda het op Woensdag, 17 Julie deelgeneem aan die Hoëveldgroepbyeenkoms wat by Laerskool Oranjegloed plaasgevind het. Die volgende leerlinge het plek in die Top 10 behaal en die dogters het algeheel 2de gekom en die seuns 3de. Dogters O/8: Zeldine Coetzee - 4de Seuns O/8: Brand du Plessis - 1ste, Francois van Tonder - 2de, Gerber Rheeder - 6de, Sipho Masego - 9de, Matthew Venter - 10de. Dogters O/9: Gabby de Olivieira- 2de, Liane van der Merwe - 3de, Michaela Hobkirk - 6de, Amore Roets - 9de. Seuns O/9: Leonardo Brits – 1ste, Daylen Mathee – 9de, Ekhard Clingen – 10de. Dogters O/10: Janke Breytenbach – 4de. Dogters O/11: Lu-Mari du Plessis – 2de, Liane Smit – 4de, Kayla Hudson – 8ste (nie teenwoordig). Seuns O/11: Jason Brits – 2de, Alex Rebolo – 6de, Ruben Meister – 9de. Dogters O/12: Aneme Breytenbach – 5de, Carmen Rebolo – 9de. Seuns O/12 : Schalk Brits – 8ste. Seuns O/13: Berend Fourie – 6de
Die Spur MTB skole berg-fietsreeks het afgeskop met die eerste kompetisie wat in Nelspruit plaasgevind het en die tweede kompetisie die afgelope naweek in Piet Retief. Laerskool Secunda se fietsryers het baie goed gevaar en het die volgende posisies behaal sowel as punte aangeteken vir die reeks. Laerskool Secunda het tot dusver die meeste punte verwerf in Mpumalanga en hoop om hierdie jaar weer met die titel as fietsry kampioene weg te stap. Agter links na regs: Lu-Mari du Plessis (2de – Dogters 11-12 jaar), Stefan Slabbert (3de – Seuns 9-10 jaar), Deanè du Rand (2de – Dogters 7-8 jaar), Robin Jones (1ste – Dogters 7-8 jaar) Voor links na regs: Markus Boshoff (2de – Seuns 9-10 jaar), Leyla de Olivieira (3de – Dogters 7-8 jaar), Francois van Tonder (3de – Seuns 7-8 jaar), Brand du Plessis (1ste – Seuns 7-8 jaar)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here