Oosterland speel op hoë noot

0
444
Die Eerste seuns hokkiespan sit hulle sege voort en wen Hs Secunda 2-1 vir plek in die Mpumalanga finaal. Hulle speel gelykop in die wedstryd teen HTS Middelburg 2-2 en deel die Mpumalanga eerste plek. ‘n “Penalty shootout” teen HTS Middelburg het bepaal hoe hulle in die Noordvaal poel moet indeel. Oosterland gaan dus deur na Noordvaal A in Klerksdorp - 25-27 Julie.
Die 0/15 dogters was ook na Nelspruit vir Mpumalanga uitspele. Hulle het Ligbron 3-1 gewen. In die makro-skole poel het hulle teen Hs Nelspruit vasgeval maar des nie teenstaande ‘n uitstekende vertoning gelewer. Eerskomende naweek speel hulle in die kwartfinaal.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here