Kruinpark Sport – Skiet en Skaak

0
347
Laerskool Kruinpark se Skaakleerders het Vrydag, 12 Julie 2019 in Leandra deelgeneem aan die Hoëveldgroep Skaak. Die leerders het baie goed gespeel en die uitslae is as volg: O/7 2de, O/9 3de, O/11 1ste, O/13 3de, Dogtersspan 2de en B-span 2de. Daar was 8 deelnemende skole en Laerskool Kruinpark is opgewonde vir die Seisoen wat voorlê.
Liza Roux van Laerskool Kruinpark het die afgelope Saterdag, 13 Julie 2019, in Middelburg die “Jock of the Bush Bisley Klub” gaan skiet. Sy het 3 Goue Medaljes gewen in die dames-span vir die volgende: Vir lang afstand 900m. Vir kort afstand 700m en 800m. Het die “Grand Total” ook gewen!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here