Puma Platteland span onoorwonne

Dié jaar het die Puma Platteland span hulle staal gewys en geskiedenis te maak deur die eerste span te wees wat 3 uit 3 wedstryde kon wen op ‘n akademieweek.

0
242

Dié jaar het die Puma keurders met ‘n nuwe proewe stelsel begin, die Hoëveld en Laeveld proewe was alles op een dag gespeel.
Dit het toegelaat dat baie meer kombinasies raak gesien kon word en tussen dié kombinasies gekies kon word.
Dié jaar het die Puma Platteland span hulle staal gewys en geskiedenis te maak deur die eerste span te wees wat 3 uit 3 wedstryde kon wen op ‘n akademieweek.
Die span het vierde geeindig op die ranglys en is een van 4 spanne wat onoorwonne geeindig het.
Die eerste wedstryd was teen Border gespeel, 20 – 17, tweede wedstryd teen OP, 41 – 21 en die laaste wedstryd teen die Sharks, 15 – 7.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here