Nico presteer in Spanje

Sasol Stoeiklub wag dat Nico moet terug kom van die oefenkamp en die Stoeiklub se stoeiers alles kom wys en leer wat hy by die oefenkamp geleer het.

0
161

Nico van den Berg het deelgeneem in die 61 kg Vrystyl Afdeling.
Daar was 7 stoeiers in hierdie massa afdeling en Nico het 4de geeindig – Nico het nie vir die medaljes in aanraking gekom nie.
Vanaf Maandag, 8 Julie, tot en met Vrydag, 12 Julie, gaan die SA Senior Span deelneem aan ‘n Internasionale oefenkamp in Madrid, Spanje waaraan al die lande wat aan die Spaanse Ope deelgeneem het ook gaan deelneem.
Sasol Stoeiklub wag dat Nico moet terug kom van die oefenkamp en die Stoeiklub se stoeiers alles kom wys en leer wat hy by die oefenkamp geleer het.
Sasol Stoeiklub se Skeidsregters, Afrigters, Spanbestuurders en Admin Beamptes gaan op Saterdag, 13 Julie, ‘n Mpumalanga kursus bywoon in Komatipoort.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here