Laerskool Kruinpark se vakansie aktiwiteite

0
82
Laerskool Kruinpark se naskool kinders het vreeslike lekker aktiwiteite gehad om hulleself mee to kon besig hou die afgelope vakansie. Die juffrouens het gesorg dat daar elke dag 'n aktiwiteit beplan was en ook gesorg dat die kinders dit geniet. Op die foto moes die kinders lekkers uit meel uithaal! Goeie werk juffrouens!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here