Hoërskool Secunda spog met vakansie sport

0
71
0/15 span: Voor vlnr: Thabo Mtshweni, Elgin Botterill (C), Zander du Preez, Gerdus Alberts, Wilko Jv Vuuren, Nico Nel. Agter (vlnr) Vusi Gamede, Biaan van Coller, Marnus Alberts, Tondani Rasoesoe, Tian Naude, Xander Naidoo, Gideon Thomas, Corne van Zyl.

Hoërskool Secunda se O/15’s wen teen Oosterland se O/16’s 2-1 & Wen Generaal Hertzog se O/16’s 2-1.
Hoërskool Secunda se O/16’s wen 4-0 teen Hoërskool Nelspruit en speel Gelykop 2-2 teen Middelburg Hoërskool.
Hoërskool Secunda se 1ste Span wen Highveldpark 1-0 en speel gelykop 2-2 teen Middelburg Hoërskool.
Die o/15’s en 1ste Span is tweede in hul Poel. Die o/16’s is Eerste in hul Poel. Al drie spanne kwalifiseer om 13 Julie in die Semi- en Finale rondte deel te neem by Hockey Farm in Witbank.

Jason Baay en Unathi Khumalo
Baie geluk aan Anandes van Der Walt (middle) wat gekies is vir die SA Bokkie span.
Baie geluk aan Tiaan Naude, Elgin Botteril en Gerdus Alberts wat gekies is vir die Nasionale Bokkiespan vir S/O 15 hokkie
Baie geluk aan Jp Booysen, Dian Landman en Fana Lombard wat gekies is vir die 0/17 SA Rhino’s wat later die jaar in Ierland gaan toer.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here