Hoërskool Secunda se Puma trots

0
592
Links na Regs Voor: Drian van der Merwe O/15B, Fana Lombard U/17, Johandré Coetzer O/17, JP Booysen O/17), Bowen Bezuidenhout O/17,Ruben Bezuidenhout O/15 A. Agter: J.J Hennop (Grant Khomo Afrigter); Jaco Kleinhans O/17 Afrigter, Keithan Titus O/16 Stedelik, DJ Loock O/16 Grant Khomo,Frans Stander (Cravenweek),Martin Venter (Onder- kaptein Cravenweek), Ronnie Tshabalala O/16 Grant Khomo, De ClerQ Stolz O/16 Stedelik,Lucas Meiring O/6 Stedelik Afrigter, Janine Faula (Biokinetikus). Afwesig: Ruan Steyn O/18 Akademie, Armand Aucamp O/15 B)

Donderdagaand, 13 Junie, het die Pumas se klerefunksie plaasgevind by die Mbombela Stadion in Nelspruit. Veertien van Hoërskool Secunda se spelers het hierdie eer ontvang.
Daar is ook twee spelers, Martin Venter en Frans Stander, wat vir die O/18 Cravenweek-span benoem is, waarvan Martin Venter die onder-kaptein is. Die O/16 Grant Khomo Week vind 24 – 28 Junie by Rob Ferreira plaas. Die O/18 Cravenweek vind by Grey College in Bloemfontein plaas vanaf 1 – 6 Julie. O/15 Pumas A Ruben Bezuidenhout, O/15 Pumas B Harmand Aucamp, Drian vd Merwe, O/16 Pumas Grant Khomo, DJ Loock, Ronnie Tshabalala, Mnr. JJ Hennop (afrigter).
O/16 Pumas XV tal, Keithan Titus,
De Clerq Stolz, Mnr. Lucas Meiring (afrigter). O/17 Pumas Johandré Coetzer, Fana Lombard, Bowen Bezuidenhout.
JP Booysen, Mnr. Jaco Kleynhans (afrigter). Mej. Janine Faula (Biokinetikus). O/18 Pumas Akademie Ruan Steyn. Pumas O/18 Craven week Frans Stander en Martin Venter.

Cravenweek O/18: Martin Venter (onder-kaptein) en Frans Stander

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here