Secunda marathon klub se Comrades uitslae

0
181
Uitslae Secunda Marathon Klub 2019 94ste Comrades, 48ste op Comrades 87km 3 Bill Rowan, sub 9 uur 2 Robert Mtshali 9 - 10 uur 7 Brons 10-11uur 10 Vic Clapham 11 - 12uur Hennie Venter het sy 10de Comrades gedoen en sy permanente nommer gekry. Guy Shepstone het sy 20ste Comrades gehardloop. In totaal het 22 atlete van die Secunda Marathon Klub deelgeneem. Baie geluk aan almal!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here