Secunda Hengel Klub

0
229
Secunda hengel klub se maandelikse kompetisies word die eerste twee Saterdae van elke maand aangebied word. Indien daar belangstelling is om aan te sluit kan die voorsitter gekontak word: Joppie de Beer 0832730579. Daar was 14 Hengelaars vir die dag, 53 vis ingeweeg, swaarste karp 3.75kg wat deur Andre Ferreira gevang is en by die Juniors het Blayden Dumeney die swaarste karp gevang 0.890kg. Dit was ‘n heerlike dag langs die waters en ons sal graag nuwe lede verwelkom om saam met ons die buite lewe en ons sport te kom geniet.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here