Laerskool Hoëveld het ‘n spogweek

0
182
Laerskool Hoëveld het hulle skool se kinders op Hemelvaart na die NG Kerk in Evander geneem. Ds Cobus Swart van Secunda-Oos het die Ere diens gelei. Ballonne was by die diens los gelaat as simbool.
Die Hoëveldertjie het komberse en kos vir Little Paws Big hearts ingesamel. Hulle het dit Vrydag, 7 Junie, aan hulle oorhandig. Die span van Little Paws Big hearts het die kinders ook meer geleer oor hoe om hulle troeteldiere te versorg.
Nkanyiso Mashiteng, Laerskool Hoëveld, is gekies vir die Puma XV (Cravenweek B span) wat by Sasolburg sal plaasvind.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here