Goedehoop redenaars: ATKV Nasionaal

0
81
An-Eunè van Niekerk behaal ‘n 1ste plek vir Graad 4 – 5 (Afrikaans Huistaal) tydens die ATKV Semifinale Rondte te Middelburg op Vrydag, 30 Mei 2019 en dring deur na die Nasionaal. Karli van Schalkwyk behaal ‘n 4de plek vir Graad 4 – 5 (Afrikaans Huistaal) en Kayla Hurter behaal ‘n 6de plek vir Graad 6 – 7 (Afrikaans Huistaal). Voor: Kayla Hurter (6de plek: Gr. 6 – 7 (Afrikaans Huistaal) Agter: Karli van Schalkwyk (4de: Gr. 4 - 5 (Afrikaans Huistaal), Me. Janette Coetzee (Afrigter), An-Eunè van Niekerk (1ste: Gr. 4 – 5 (Afrikaans Huistaal)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here