Laerskool Goedehoop

0
604
Die afgelope naweek was dit die MSN A-Kampioenskappe te L/S Witrivier. Goedehoop se O/13A-span eindig algeheel 3de en dring deur na SA’s in Bloemfontein. MSN O/13A Voor: Lea Goosen. Middel: Kayla Hurter, Carla Botha, Simonè vd Berg, Tanicia Wolhuter, Kyleigh vd Walt. Agter: Me. Simonè Nortjè, Tuanè vd Walt, Amelia Brummer, Elri Jacobs, Me. Lezaan van Rooyen

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here