Laerskool Goedehoop

0
193
Op Vrydag, 17 Mei, het Goedehoop se O/11- en O/13-landloopspanne aan die NWU Menlo-aflos te Potchefstroom deelgeneem. Die O/11-seuns en O/11-dogters was eerste, O/13-dogters was 2de en O/13-seuns was 4de. Goedehoop behaal ‘n algehele 1ste plek. Voor: Minay Campher, Clarise van Zyl, Jayden Joubert, Elri Kruger, Tiaan Rabie, Amy McPherson, Luan Greyling Agter: Danankia Lesch, Chenelle Badenhorst, JC Bothma, Franna Homan, Devon Schutte, Rouxvé Herbst, Liam Olivier, Mia du Toit, Roxy-Lee Fick
Op Vrydag, 17 Mei, het 3 van Goedehoop se dogters deelgeneem aan die Arnold Sport Festival Africa Skoledans te Sandton. Priscilla Pretorius behaal ‘n 4de plek met die Lyrical Level 1 in die O/13 en onder ouderdomsgroep en 3de in spanverband. Lische de Beer behaal ‘n 1ste plek met Energy Level 1 in die O/13 en onder ouderdomsgroep. Chanel Grobler behaal ‘n 1ste plek met Energy Level 1 O/11 en onder. Voor: Chanel Grobler (1ste – Energy Level 1 O/11 en onder) Agter: Priscilla Pretorius (4de – Lyrical Level 1 O/13 en onder, 3de – span), Lische de Beer (1ste – Energy Level 1 O/13 en onder)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here