Tennis rondomtalie dag by Sasol Klub

0
291
Annamarie Meyer Tennisklub het Vrydag, 3 Mei, ‘n lekker rondomtalie toernooi gehad by Sasol Tennisklub. Elf jong deelneemers het dié dag gespeel in verskillende groepe. Een van dié groepe het net een brawe jong dame in gehad. Almal wat deelgeneem het, het ‘n medalje ontvang en gesê hulle gaan definitief weer kom speel in hierdie lekker rondomtalie dae!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here