Laerskool Secunda se netbaldogters

0
340
Sewe van Laerskool Secunda se netbaldogters wat op 8 April aan die eerste rondte van die netbalproewe by Laerskool Secunda deelgeneem het, het deurgedring na die Gert Sibande-streekproewe wat op Maandag, 15 April by Curro Secunda plaasvind. Links na regs: Carla Krugel (0/13), Anina Joubert (0/12), Matshidiso Makgato (0/12), Shereé Visser (0/13), Clarice Janse van Rensburg (0/13) , Karla Rossouw (0/13) ,Mecayla Mudrovcic (0/12 afwesig)

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here