Kaley Pieterse neem deel in dance kompetisie

0
51
Kaley Pieterse van Laerskool Kruinpark het Saterdag 13 April aan ‘n Solo Sport Dance kompetisie deelgeneem. Sy het Bhangra, Slow, Hip Hop en Energy (NRG) gedans. Kaley het deurgedring na die Juvenile NK NRG Finaal waar sy algehele tweede plek verower het!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here