Laerskool Secunda skop wintersport af

0
283
Leonardo Brits (0/9) probeer die bal afneem tydens die lynstaan.

Laerskool Secunda het hul rugby en netbalseisoen afgeskop met tuiswedstryde teen Laerskool Jeugkrag.
Netbal uitslae:
0/10 A verloor 15-0
0/10 B wen 7- 5
0/11 A wen 6-3
0/11 B verloor 2-0
0/12 A wen 14-4
0/12 B wen 22-1
0/13 A sal op Donderdag, 11 April hul wedstryd oorspeel weens weeromstandighede
0/13 B verloor 13-2
Rugby uitslae:
0/9 wen 35-10
0/10 verloor 34-10
0/11 wen 15-0
1stes wen 17-10

Carli Binneman help die bal by die doel uitkry as senter van die 0/12-span.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here