Laerskool Hoëveld vakansie sport

0
163
Laerskool Hoëveld se eerste rugby span het gedurende die afgelope skool vakansie getoer na Delmas 20-24 Maart. Die span het al hulle wedstryde gewen maar het in die finaal vasgeval teen laerskool Westwood van Boksburg.
Drie leerlinge het deelgeneem aan die “Rising to Fame Arts Festival” wat by die Wild Coast Sun aangebied was vanaf 20 to 24 Maart. Hanelda Pienaar behaal 2 Silver (Freesyle & Acro) Stephan Pienaar behaal 1 Goud (Hip Hop) Carla van der Merwe behaal 1 Goud en 1 Silver (Hip Hop & Disco)
Twee atlete het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Nkanyiso Mashiteng behaal die semifonaal in die 200m seuns O/13 Toriq Schambreel behaal 6de plek in verspring seuns O/12

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here