Jim van Tonderskool blink uit

0
275
Die volgende atlete van Jim van Tonderskool was deel van die LSEN Mpumalanga span wat aan die Suid Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem het te Port Elizabeth van 16 - 24 Maart. Hulle het pragtig presteer en het medaljes ontvang. Vlnr: Thembelihle Hlope (goud - verspring en silwer - medleys, dogters O/17) ,Nkosenhle Sibanyoni (brons - 200m, seuns O/13), Jurieka Peach (silwer - medleys dogters O/17), Andria Pieterse (brons - spiesgooi, dogters O/15), Mbalenhle Mhaule (silwer - 400m, 800m, medleys en aflos asook brons - 100m, dogters O/19) en Jabulile Xaba (goud - dogters O/19).

Die volgende atlete van Jim van Tonderskool was deel van die LSEN Mpumalanga span wat aan die Suid Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem het te Port Elizabeth van 16 – 24 Maart. Hulle het pragtig presteer en het medaljes ontvang. Vlnr: Thembelihle Hlope (goud – verspring en silwer – medleys, dogters O/17) ,Nkosenhle Sibanyoni (brons – 200m, seuns O/13), Jurieka Peach (silwer – medleys dogters O/17), Andria Pieterse (brons – spiesgooi, dogters O/15), Mbalenhle Mhaule (silwer – 400m, 800m, medleys en aflos asook brons – 100m, dogters O/19) en Jabulile Xaba (goud – dogters O/19).

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here