Laerskool Kruinpark Landsdiens

0
129
Laerskool Kruinpark se eerste Landsdiens Klubkamp was die naweek van 5-7 April gewees by Berg en River. Tans het Laerskool Kruinpark 572 Leerders wat deelneem aan die Landsdiens! Tydens die kamp is die komitee gekies en Marelize van Niekerk en Xander Pretorius is as die Hoofleiers verkies.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here