Hoërskool Secunda wen Interhoër vir die vyfde jaar

0
44
Hoërskool Secunda wen die interhoër al 5 jaar in ‘n ry. Die dogters het 1ste gekom en die seuns 2de. Hoërskool Secunda Individuele Atletiek Trofees: Beste Junior Seun Naellope: Siyanda Mkonza; Senior Dogter Naellope: Refilwe Makola; Beste Junior Seun Hekkies: Tiaan de la rey; Beste Junior en Senior Dogter Middel/langafstande: Meceila Brits; Beste Senior dogter worpe: Nicole Lindeque en Junior Victrix ludorum: Suné Stander

12 van Hoërskool Secunda se atlete gaan SA’s toe

Voor: Liane Parkes (3000) SASA, Nicole Lindeque (SG) SASA & ASA, Me. Christelle Matfield, Mnr. George Matfield, Mnr. Mike van der Walt, Jessica vd Berg (GS) SASA. Agter: Oratile Molaba (400) SASA & ASA, Meceila Brits (1500,3000) SASA, Suné Stander (HS) SASA, Phillip Matfield (HS) SASA & ASA, Wilber Metler (HS) SASA & ASA, Nicolene Jv Rensburg (SG) SASA & ASA, Johanné Fourie (SG) SASA & ASA, Michelle Parkes (1500,3000) SASA & ASA, Refilwe Makola (100, 200, Aflos) SASA & ASA.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here