By Laerskool Secunda is elke kind ‘n wenner

0
285
Laerskool Secunda leerlinge het deelgeneem aan die Mpumalanga Stoeivereniging beginners toernooi op 2 Maart en het daar die volgende plekke behaal: Sarah-Ann Francke (1ste plek), Brüssow Francke (1ste plek in die Tuks Challenge asook medalje vir deelname) en Paul Wilken (3de plek)

Riley-John Black van Laerskool Secunda het op 2 Maart aan ‘n Taekwondo kompetisie deelgeneem in Pretoria waar hy baie goed gevaar het. Hy het die volgende posisies behaal: Goud vir sparring, silwer vir vorm, silwer vir wapen-vorm en brons vir geveg .

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here