0
201
Laerskool Kruinpark het 9 Maart hulle Kleuter Sportdag gehad, waartydens die Gr 000 tot by Gr R hulle kon kom geniet het! Elkeen het die geleentheid gehad om te hardloop, verspring, hoogspring en gewigstoot te doen. Elke kleuter is ‘n wenner en het ‘n pragtige medalje gekry!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here