Kruinpark spog met akademiese toekennings en onnies

0
776
Laerskool Kruinpark is baie trots op een van hulle personeellede, Mnr Johan Naude wat verkies is tot die Afrigtingspan van die O/12 Mpumalanga Provinsiale Rugby.
Jolinda van der Merwe van Laerskool Kruinpark is verlede jaar gekies as Nasionale Kampleidster, Mpumalanga, wat ‘n ongelooflike prestasie vir Landsdiens is!
28 Februarie het 3 leerders erkenning ontvang vir uitsonderlike prestasies tydens die Highveld Ridge Wes Streek se prysuitdeling in Evander.
L na R: Marelize van Niekerk: Eng FAL 2de, Wiskunde 2de en NW 2de, Marzanne du Toit: Eng FAL 1ste en Jayden Guy: Eng FAL 1ste

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here