0
256
Die volgende atlete het Saterdag, 9 Februarie, tydens die Gert Sibande Atletiekbyeenkoms te Secunda Stadion deurgedring na MUSSA wat plaasvind op 23 Februarie. Voor: Minay Campher, Ila Raath, Chris van Schalkwyk, Liam Olivier, Roxy-Lee Fick, Ryan Jacobs, Luan Greyling, Danankia Lesch, Elri Kruger. Middel: Danika Burger, Lerushka du Rand, Jessica van Rooyen, Henru Geyer, Micaela Berman, Ryan Erasmus, Chenél Badenhorst. Agter: Jamie-Lee van Rooyen, Brink la Grange, Stefan Bezuidenhout, Handré Griessel, Juliun Cosmo, Kayla
Kayla Hurter is gekies as die Redaktrise van De Goedekrant vir 2019.
JC Pretorius, ‘n oudleerling van Laerskool Goedehoop trek nou die Springboktrui oor sy kop. Hy is deel van die Springbok Sewespan wat in Nieu-Zeeland gaan toer het vir die volgende rondte van die wêreldreeks.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here