Sasol Krieket se kolwers en boulers is witwarm

Sasol 1 het Sondag teen eMbalenhle gespeel in eMbalenhle. Sasol het die loot gewen en eMbalenhle ingestuur om te kolf.

0
318

Saterdag, 2 Februarie, het Sasol Krieket gespeel en geskitter. Sasol 2 was ingestuur om te kolf en kon slegs 154 lopies aangeteken. Damian Barnard was Sasol 2 se beste kolwer met 53 lopies. Bethal het die wedstryd gewen met 6 paaltjies en het die telling in 17.3 beurte gemaak.
Sasol 1 het Sondag teen eMbalenhle gespeel in eMbalenhle. Sasol het die loot gewen en eMbalenhle ingestuur om te kolf. Johan Visagie het vroeg eMbalenhle se openings kolwers uitgeharloop. Na dit het Sasol se openings boulers eMbalenhle uitgeboul vir slegs 19 lopies. George Louw het 5 paaltjies geneem vir 11 lopies en Colin van Staden het 4 paaltjies vir 6 lopies gevat. Sasol het die wedstryd gewen binne 6 beurte en 7 paaltjies in hand.
Sasol 2 was ingestuur om te kolf en kon slegs 154 lopies aangeteken. Damian Barnard was Sasol 2 se beste kolwer met 53 lopies. Bethal het die wedstryd gewen met 6 paaltjies en het die telling in 17.3 beurte gemaak.
Sasol 1 het Sondag teen eMbalenhle gespeel in eMbalenhle. Sasol het die loot gewen en eMbalenhle ingestuur om te kolf. Johan Visagie het vroeg eMbalenhle se openings kolwers uitgeharloop. Na dit het Sasol se openings boulers eMbalenhle uitgeboul vir slegs 19 lopies. George Louw het 5 paaltjies geneem vir 11 lopies en Colin van Staden het 4 paaltjies vir 6 lopies gevat. Sasol het die wedstryd gewen binne 6 beurte en 7 paaltjies in hand.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here