Hoërskool Oosterland ontvang bakkie van Westvaal Motors Secunda

0
543
Hierdie jaar is die derde agtereenvolgende jaar wat Westvaal Motors ‘n bakkie skenk om te gebruik vir Hoërskool Oosterland. Dié bakkie gaan op help om die werk makliker te maak om toerusting ensovoorts te vervoer. Hoërskool Oosterland sê: “Ons is dankbaar vir die gebruik van die bakkie vir 2019!”

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here