Hoërskool Secunda Onderwysers vereer

Hoërskool Secunda wen algehele tweede plek in Mpumalanga vir Wiskunde en Fisiese Wetenskap.

0
1077
The Bulletin News

Tydens Sasol Matriek Meriete funksie ontvang Hoërskool Secunda die volgende toekennings:
Me Magda Viljoen en Me Liesl Pretorius – Overall Best Educators in Physical Science in Govan Mbeki District and Overall Best Educators in Physical Science in Gert Sibande District.
Me Susan Venter en Me Martie de Beer – Best Educators in Maths in Govan Mbeki District and Overall Best Educator in Maths in Gert Sibande District.  
Hoërskool Secunda wen algehele tweede plek in Mpumalanga vir Wiskunde en Fisiese Wetenskap.  
Die volgende Gert Sibande District Municipality erkennings was ontvang:  
Hoërskool Secunda eindig eerste in die streek in die volgende:  
English (Home language and First Additional Language), Maths, Physical Science, Accounting, Civil Technology: Woodwork.  
Die volgende onderwysers ontvang toekennings – Me Magda Viljoen en Me Liesl Pretorius: Beste Fisiese Wetenskap onderwysers in die streek; Me Elsabè Cilliers – Beste Rekeningkunde onderwyser in die streek. Die skool ontvang ‘n toekenning vir meer as drie agtereenvolgende jare vir ‘n slaagsyfer van meer as 90%.  
Die volgende leerders ontvang top toekennings tydens Gert Sibande District Municipality Awards:  
Amelia Orsmond – Eindig Nr 2 onder die Top 10 presteerders in die streek
JF Rademeyer – Eindig Nr 5 onder die Top 10 presteerders in die streek
Fiona Venter – Top presterende Gr 12 leerder met Ingenieurs Grafika en Ontwerp – Me Marie du Rand was haar onderwyseres.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here