Laerskool Secunda hou Bokkesport

0
944
Laerskool Secunda het op 11 Januarie hul Bokkesport (Interhuis) atletiekbyeenkoms aangebied.
Die drie spanne is die Gemsbokke (geel), Elande (wit) en die Koedoes (rooi).
Mckayla Davies (O/7) maak gereed vir die 60m wedloop.
Johan Kotze (O/11) in aksie tydens die 65m-hekkiesitem.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here