Puik uitslae deur Hoërskool Secunda matrieks

0
270
The Bulletin News
Corlia van der Bank - 8 onderskeidings

Hoërskool Secunda het weereens uitsonderlike matriekuitslae in die 2018 eksamens behaal.
‘n Slaagsyfer van 98.92% is behaal terwyl 75.3% slaag met vrystelling vir verdere studies.
193 Onderskeidings en HS Secunda is algeheel tweede in Mpumalanga met Wiskunde.
TOP PRESTEERDERS
8 Onderskeidings: Kobus du Toit, JF Rademeyer, Corlia van der Bank.
7 Onderskeidings: Michaela Badenhorst, Merilyn Subermoney, Johan Venter, Amelia Orsmond,
6 Onderskeidings: Elizma Booysen, Chaldon Fourie, Jannitha van den Berg.
5 Onderskeidings: HW Alberts, Kimberleigh Hartley, Ashna Ramasur, Eliz-mari Sullivan, Ethan van Breda.
4 Onderskeidings: Carlia Barkhuizen, Zirk du Preez, Jantjie Harmse, Gustav Heese, Lihle Khumalo, Charlè Kotze, Khanyisile Maseko, Rentia Mason, Hannelie Viljoen.
3 Onderskeidings: Runè Krog, Louis Kruger, Tlotliso Mashaba, Divan Meyer, Fiona Venter.
Daar was in totaal ook 10 leerders wat elk twee onderkeidings behaal het en 26 leerders wat elk een onderskeiding behaal het.

The Bulletin News
Kobus du Toit – 8 onderskeidings
The Bulletin News
JF Rademeyer – 8 onderskeidings
The Bulletin News
Amelia Orsmond – 7 onderskeidings
The Bulletin News
Micheala Badenhorst – 7 onderskeidings
The Bulletin News
Merilyn Subermoney – 7 onderskeidings
The Bulletin News
Johan Venter – 7 onderskeidings
The Bulletin News
Elizma Booysen – 6 onderskeidings
The Bulletin News
Chaldon Fourie – 6 onderskeidings
The Bulletin News
Jannitha van den Berg – 6 onderskeidings

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here