Nicolien aangewys as “Most Valuable Player”

0
513
The Bulletin News

Nicolien J van Rensburg is die afgelope Desember tydens Krieket SA se nasionale O/19 week vir dogters, aangewys as die ‘Most Valuable Player’ van die week.
Sy is ook opgeneem in die SA skole B-span vir O/19 dogters.

Baie geluk Nicolien met ‘n puik prestasie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here