Hoërskool Oosterland spog met presteerders

0
428
The Bulletin News
Brian Marais - 7 onderskeidings

Brian Marais se punte: Afrikaans 80, Engels 92, Wiskunde 81, Fisiese Wetenskap 90, Lewenswetenskap 91, Rekenaarstoepassingstegnologie 94, Lewensoriëntering 91. Brian gaan hierdie jaar Medies by Universiteit van Pretoria studeer.
Elané Kruger se punte: Afrikaans 82, Engels 85, Wiskunde 79, Fisiese Wetenskap 88, Lewenswetenskap 88, Ingenieursgrafika en Ontwerp 80, Lewensoriëntering 90. Elané gaan Arbeidsterapie studeer by Universiteit van die Vrystaat.
Brian Marais – 7 onderskeidings
Elané Kruger – 6 onderskeidings
Darec Hall – 5 onderskeidings
Siphesile Sibeko – 5 onderskeidings
Johanné van Niekerk – 4 onderskeidings
Carina Jansen van Vuuren – 4 onderskeidings
Nadine Jooste – 4 onderskeidings
Gugu Mngomezulu – 4 onderskeidings
Adriaan Kruger – 4 onderskeidings
Bernice Delport – 3 onderskeidings Mienke Heine – 3 onderskeidings
Nicolene Strydom – 3 onderskeidings

The Bulletin News
Elané Kruger – 6 onderskeidings
The Bulletin News
Darec Hall – 5 onbderskeidings
Carina Jansen van Vuuren – 4 onderskeidings
The Bulletin News
Adriaan Kruger – 4 onderskeidings
The Bulletin News
Nonmabulo Mngomezulu – 4 onderskeidings
The Bulletin News
Bernice Delport – 3 onderskeidings

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here