Dankie aan Westvaal vir die groot bydrae

0
154
The Bulletin News
Esmé van Westvaal Motors

Die Food Bank Project was laas jaar geloots en verskeie organisasies het dadelik gespring om betrokke te raak by die projek. Die projek is om nie-bederfbare kos in te samel vir waar dit die meeste nodig is. Westvaal Motors het dadelik aangebied om ‘n Isuzu bakkie te voorsien waarmee die skenkings mee vervoer kon word. Hieronder is Esmé van Westvaal Motors met die bakkie en die nie-bederfbare kos wat Westvaal Motors geborg het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here