Kruinpark vaar uitstekend by Kleuterzone finaal

Baie geluk aan Kruinpark met ‘n puik prestasie.

0
221
The Bulletin News

Kruinpark het aan die Nasionale Kleuterzone finaal deelgeneem by Southdowns College, Centurion op Sondag 4 November. Die kleuters het uitstekend gevaar in die volgende kategorië: Beste Verhoogpersoonlikheid- Kruinpark, Briljantjie. Beste Styl, Bloubul. Beste Bykomstighede, Vlindertjies.
Beste Haarstyle, Doen dit my Lyfie. Top 5 stemlyn: Bloubul 5de, Briljantjie 3de
Top 3: Kruinpark Briljantjie is 3de. Nasionale Kampioen: Kruinpark Bloubul.
Baie geluk aan Kruinpark met ‘n puik prestasie. Ninette Booysen, Bianca Botes, Nadine Barnard, Chantel Wentzel, Jurene Kemp, Simoné Venter Ninette Booysen, Bianca Botes, Nadine Barnard, Chantel Wentzel, Jurene Kemp, Simoné Venter

The Bulletin News

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here