Kunstenaars ondersteun Bethal DBV

Bethal DBV baat by kunsuitstalling.

0
287
The Bulletin News

Plaaslike kunstenaars het geld ingesamel tydens Wyn-inni-Tyn met ‘n kunsuitstalling by Lake Umuzi. Hier oorhandig Johan Rosslee van Lake Umuzi die tjek, terwaarde van R 7 400, aan Barbara Mitton van Bethal DBV. Louis Trichardt (middel) was die organiseerder van die kunsuitstalling. Baie dankie aan elke kunstenaar wat deelgeneem het aan die uitstalling. Dankie ook aan elke lid van ons gemeenskap wat ‘n bydrae gelewer het deur van die kunswerke te koop.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here