Projek Suikerbekkie

0
103
The Bulletin News

Die Suid Afrikaanse Weermag Vereniging, naamlik Sektor 1 Kosmos Secunda, het op Woensdag saam met ʼn Bybelstudiegroep van die Gereformeerde kerk Secunda weer eens hulle met hulle Projek Suikerbekkie, die Kinders van die Laerskool Trichardt se koshuis, getrakteer met worsbroodjies en roomys as nagereg.
Van die seunsleerders het ook met erns deelgeneem met die braai van die 60 stukke wors, terwyl die dogters leerders met geesdrif gehelp het om die broodjies te smeer.
Die worsbroodjies het dan ook soos die spreekwoordelike sneeu voor die son verdwyn soos wat die seuns en dogters weggelê het aan die lekkerny.
Voorwaardelik weer eens ʼn suksesvolle Projek Suikerbekkie.

 

The Bulletin NewsThe Bulletin News

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here