Hoërskool Secunda presteer

0
201
The Bulletin News

Nasionale MTB 2018
Hoërskool Secunda se fietsryspan het hulle goed van hul taak gekwyt tydens die Nasionale kampioenskappe wat die afgelope vakansie te Bekker plaasgevind het:
Zegert Nieuwoudt – 46ste plek in SA
Taegan Esterhuizen – 27ste plek in SA
Waldu Bakker – 51ste plek in SA
Renaldo le Roux – 48ste plek in SA
Dylan Harris – 52ste plek in SA
Geanè Engelbrecht het ‘n fantastiese 2de plek in SA behaal.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here