Vroueoggend met Marietjie Skool

Stroomop - 'n moet vir elke vrou

0
516
The Bulletin News

Wat ‘n ongelooflike vroueoggend met so mooi doel. Dankie vir elke vrou wat saam met die personeel van Marietjie skool die epiese avontuur van Stroomop beleef het ten bate van Marietjie Skool.
Elkeen van die 219 fliekgangers wat verlore was in hul eie hartseer kon hulself weer vind op die avontuur oggend. Baie dankie aan die volgende vennote wat alles moontlik gemaak het.
Ster Kinekor, NTT Nissan, Bella tydskrif en Dellius van Super Spar CBD.

The Bulletin News

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here